Betekenis van die embleem
Ons aanbid God Drie-enig. Die sirkel verteenwoordig God die Vader se teenwoordigheid. Die kruis herinner ons aan Jesus se verlossing. Die vlam is die Heilige Gees. Daarmee saam staan die Bybel sentraal in ons prediking en word daarom as deel van die kruis uitgebeeld.
Gedagte vir die Maand
Wees daarom verstandelik wakker en nugter, en vestig julle hoop volkome op die genade wat julle deel sal word by die wederkoms van Jesus Christus.
1 Petrus 1: 13

Kennisgewing – Stories van Geloof, Hoop & Liefde – 12 Oktober 2026
September 21, 2026
No Comments
Kennisgewing – Stories van Geloof, Hoop & Liefde – 12 Oktober 2026

Kennisgewing – Film Aand – 9 Oktober 2026
September 21, 2026
No Comments
Kennisgewing – Film Aand – 9 Oktober 2026

Kennisgewing – Kers & Kuiermark – 6 November 2026
September 21, 2026
No Comments
Kennisgewing – Kers & Kuiermark – 6 November 2026
- 041 367 2284
- ngkerk.lorraine@gmail.com
- 7 Marne Ave, Lorraine, Gqeberha, 6070
- Posbus 28113, Sunridgepark Port Elizabeth, 6008.
Stuur vir ons 'n Boodskap
KANTOOR URE
Maandae – 09:00 – 13:00
Dinsdae – 09:00 – 13:00
Woensdae – 09:00 – 13:00 & 16:00 – 18:00.
Donderdae – 09:00 – 13:00
Vrydae – 09:00 – 13:00