Groei

DISSIPELSKAP

Die Dissipelskapreis is bedoel vir enige gelowige wat belangstel daarin om te leer wat dit werklik beteken om in ‘n egte verhouding van dissipelskap met God te leef. Dis nie net “nog ‘n “kursus”nie, maar riglyne vir ‘n lewende verhouding met God. Ons beplan om elke jaar weer met ‘n nuwe groep te begin by Module 1, terwyl die bestaande groep dan oorbeweeg na Module 2 en verder.

Module 1 vergader Donderdae om 09:00 / Module 2 vergader Donderdae om 09:00 / Module 3 vergader Dinsdae om 18:30. Vir meer inligting skakel gerus vir Marianne Hay.

Kontakpersoon: Marianne Hay 082 788 4227